Roeper
Theuns Jordaan R 109.95
Coleske
CD: AfrikaansRelease Date: 30 November 2011
Catalogue Nr. # CDTJP 003
Met verkope wat raak-raak aan een miljoen, het Theuns Jordaan bewys dat hy een van die grootste stemme in Afrikaanse musiek is. Hy is nie `n kunstenaar wat jaar na jaar CD’s vrystel nie – hy wag tot die tyd reg is en hy seker is dat hy die beste moontlike produk vir sy derduisende aanhangers kan gee. Dit was `n lang wag, maar sy vyfde solo-album, Roeper, was beslis die wag werd. Die album bestaan uit veertien snitte waarvan Theuns op tien die skrywer of mede-skrywer was. Een van die liedjies, Voor die Storm Kom, is reeds `n treffer en die duet tussen Marta Gomez en Theuns op die Spaans-Afrikaanse weergawe van Soos Bloed wys hoe ver Afrikaanse musiek kan strek. Hierdie album beloof om weer, soos met Theuns se vorige albums, meer as een treffer op te lewer en ’n reuse sukses te wees.
Tracklisting
| Disc 1: | Track 1 - Honger Hart | 3:42 | Play in Media Player |
| Track 2 - Sal Jy Bly | 3:48 | Play in Media Player | |
| Track 3 - Deur Die Winters | 3:37 | Play in Media Player | |
| Track 4 - Harseer Vir Die Reen | 4:11 | Play in Media Player | |
| Track 5 - Jasmyn Katryn | 3:22 | Play in Media Player | |
| Track 6 - By Jou | 3:32 | Play in Media Player | |
| Track 7 - Roeper Van My Hart | 3:50 | Play in Media Player | |
| Track 8 - Op Soek Na Jou | 3:50 | Play in Media Player | |
| Track 9 - Bitterbessie Dagbreek | 5:2 | Play in Media Player | |
| Track 10 - Ek Wil Weet | 3:38 | Play in Media Player | |
| Track 11 - Net Voor Die Storm Kom | 3:24 | Play in Media Player | |
| Track 12 - Wie Se Kind Is Jy | 4:26 | Play in Media Player | |
| Track 13 - Soos Bloed | 5:0 | Play in Media Player | |
| Track 14 - Bloutrein | 3:24 | Play in Media Player | |
| Track 15 - Rugbyhart | 3:35 | Play in Media Player |